LOUISE PRINSLOO Logo t
   
Bookmark and Share
Search     Exact Match


Lizette en die Silwer Beker (Afrikaans) 1983

Lizette en die Silwer Beker (Afrikaans); 1983

Lizette en die Silwer Beker is die verhaal van 'n lewenslustige meisietjie se eerste jaar opskool. Kordaat en vol selfvertroue stap sy die eerste dag die sub A-klas binne. Aan die begin verloop alles glad, maar reeds voor die dag om is, leer Lizette 'n belangrikke lewensles... Soos die jaar vorder, kom sy ook agter dat daar in 'n skool baie meer te leer is as net lees, skryf en reken.

 
  Address:
482, The Wishbone North
Lynnwood,Pretoria
South Africa
Cell :083 265 9701
Tel :012 348 8340
       
       

Kwikwap Website Consultant: Owen


Hits to date: 66 Website designed using Kwikwap