|
|||||||||||||
![]() Bible novel/Bybel roman ![]() Jeugroman/Youth novel ![]() Readers for lower grades in Primary Schools ![]() Kinderboeke ![]() Spookstories/Ghost stories |
Lizette en die Kapokkies (Afrikaans) 1984 ![]() Lizette en die Kapokkies (Afrikaans) 1984 Lizette en die Kapokkies is nog 'n lekkerleesboek vir kinders va 6-9 jaar oor die lief en leed van die gewilde klein Lizette en haar Sub A-maats, Anna, Erna, Gert en Frans. Hierdie keer beland Lizette in die hospitaal waar sy allerhande nuwe dinge leer waarvan haar maats nog niks weet nie. Boonop kry sy as troosprys van haar oupa 'n ongewone present. Maar dit is net waar die lollery begin... |
||||||||||||
|
|||||||||||||