|
|||||||||||||
![]() Bible novel/Bybel roman ![]() Jeugroman/Youth novel ![]() Readers for lower grades in Primary Schools ![]() Kinderboeke ![]() Spookstories/Ghost stories |
Lizette en die Tandmuis (Afrikaans) 1985 ![]()
Lizette en die Tandmuis (Afrikaans); 1985 Lizette is bitter ontevrede. Van haar maats kan al spog met amperse haasbekke. Hulle kan met smaak vertel van die tandmuis en van presente wat hy vir hulle bring. Maar haar tande sit waar hulle sit - totdat daar 'n ongeluk gebeur en die een tand losraak, net reg vir uitpluk. O lekker! Maar haar vreugde is van korte duur. En die aand is daar niks om in haar skoen te sit nie, niks om vir die tandmuis in 'n briefie te vertel nie... Of is daar dalk? |
||||||||||||
|
|||||||||||||