|
|||||||||||||
![]() Bible novel/Bybel roman ![]() Jeugroman/Youth novel ![]() Readers for lower grades in Primary Schools ![]() Kinderboeke ![]() Spookstories/Ghost stories |
Lukas die Geliefde Geneesheer/ Bybelroman/Bible novel ![]() Lukas, die geleifde geneesheer, is 'n Bybelroman wat die Handelinge van die Apostels oopsluit. Lukas, die Geliefde geneesheer, word uitgegee deur Protea Boekhuis. Lukas, die Geliefde Geneesheer, is 'n Onderwerp vir ernstige Bybelstudie groepe. Lukas, die Geliefde Geneesheer, word sterk aanbeveel by leeskringe. Lukas, die Geliefde Geneesheer is 'n moet vir elke teologiestudent, predikant en teoloog.
Elize Botha Leeskring Louise Prinsloo het Vrydag 30 September 2011 by die Elize Botha-leeskring in Waterkloof met die dames oor Lukas, die geliefde geneesheer, gesels. |
||||||||||||
|
|||||||||||||