LOUISE PRINSLOO Logo t
   
Bookmark and Share
Search     Exact Match


Kinderboeke
7-9jaar

Lizette en die Kapokkies (Afrikaans) 1984 Lizette en die Kapokkies is nog 'n lekkerleesboek vir kinders va 6-9 jaar oor die lief en leed van die gewilde klein Lizette en haar Sub A-maats, Anna, Erna, Gert en Frans. Hierdie keer beland Lizette i...

Lizette en die Tandmuis (Afrikaans); 1985 Lizette is bitter ontevrede. Van haar maats kan al spog met amperse haasbekke. Hulle kan met smaak vertel van die tandmuis en van presente wat hy vir hulle bring. Maar haar tande sit waar hulle sit - totda...

Lizette en die Silwer Beker (Afrikaans); 1983 Lizette en die Silwer Beker is die verhaal van 'n lewenslustige meisietjie se eerste jaar opskool. Kordaat en vol selfvertroue stap sy die eerste dag die sub A-klas binne. Aan die begin verloop ...

Miempie. Tafelberg. Waterpokkies. Selflees Graad 2 en 3 ...
 
  Address:
482, The Wishbone North
Lynnwood,Pretoria
South Africa
Cell :083 265 9701
Tel :012 348 8340
       
       

Kwikwap Website Consultant: Owen


Hits to date: 31102 Website designed using Kwikwap