LOUISE PRINSLOO Logo t
   
Bookmark and Share
About us/Omtrent ons
About us/Omtrent ons Photo 1 - small

Louise Prinsloo is op 4 Julie 1946 in Johannesburg gebore. Sy matrikuleer aan Helpmekaar Hoër Meisieskool met universiteitsvrystelling. Studeer aan die Normaal Kollege Pretoria in Premêre Onderwys en slaag haar diploma met lof in 1967. Studeer drama aan die Akademie vir Kuns onder leiding van Aletta Gericke.

Slaag haar lisensiaat met lof in 1974. Sy het boekvoorlesings vir RSG gedoen asook stories vir Siembamba voorgelees en in verskeie jeug radiodramas gespeel. 

Sy het onder andere die Ou Testament tot en met die Handelinge van die Apostels vir kinders vir Radio Kansel verwerk; 'n radiodrama Saulus van Tarsus vir Radio Kansel geskryf; TV-tekste vir kinderprogramme SABC 1, 3 Verhoogdrama Dogters van Zeus (Litnes Spens)

Sy is veral bekend vir haar Gedaantes en Geraamtes reeks spookstories asook Omnibus 1 en 2.(H& R), By die Lêplek van die Leeus (JL van Schaik.) Lukas, die geliefde geneesheer. (Protea) 

Sy is getroud met Daan Prinsloo, wat oa Stem uit die Wilderness en Die Toespraak geskryf het, en het drie getroude dogters. Sy het die einde Julie 2011 afgetree en skryf nou voltyds. 

____________________________________________________

About us/Omtrent ons Photo 2 - largeLouise matriculated in 1964 at Helpmekaar Hoër Meisieskool, Johannesburg. She received a Teacher’s Diploma in 1965 at the Pretoria College of Education and a licentiate in Drama in 1974 at the Drama Academy of the late Aletta Gericke.

She has read books for children and women on Afrikaans Radio programmes and played several roles in Afrikaans Radio Youth dramas.

Her written work includes a children’s series for Radio Pulpit, a drama for adults for Radio Pulpit, TV scripts for children’s programmes (SABC 1 and SABC 3), and radio dramas for the SABC.

She is married to Daan Prinsloo and has three married daughters.

She has retired and is now a full time writer




 
  Address:
482, The Wishbone North
Lynnwood,Pretoria
South Africa
Cell :083 265 9701
Tel :012 348 8340
       
       

Kwikwap Website Consultant: Owen


Hits to date: 30317 Website designed using Kwikwap