Lukas die Geliefde Geneesheer.jpg Louise Prinsloo gesels op Dinsdag 2 Augustus met die Waverley Leeskring in die Waverley Biblioteek om 10:00. Almal is welkom Added: 2011-07-10 21:48
Dramatisering uit Stem in die Trommel.jpg Ianthé Spisma en Paul Loots (Roepman-akteur) het 'n gedeelte uit Stem in die Trommel gedramatiseer. Ianthé was Wikus en Paul 'n baie bang Giepie! Added: 2011-03-28 20:28
Lukas, die Geliefde Geneesheer - 2010-08-28 Lukas, die Geliefde Geneesheer, is verkrygbaar by alle toonaangewende boekwinkels. Lukas, die Geliefde Geneesheer, is geskik vir Bybelstudiegroepe, Bybelkunde en Teologiestudente asook Hoërskool leerlinge wat in die Nuwe Testament belangstel...more Reaksie op Boeke Beeld Resensies - 2010-08-21
Reaksie op Boeke Beeld resensies
Daan Prinsloo van Lynnwood skryf:
Beeld kan sekerlik 'n hoër standaard met resensies stel as Neels Jackson se nydige en raaiselagtige resensie van "Lukas, die geliefde geneesheer" deur Louise Prinsloo (Beeld, 16 Augustus 2010).
Afgesien van die lomp en ondeurdagt...more Resensie van Lukas, die Geliefde Geneesheer - 2010-08-20 Herman Lombard
Lukas, die geliefde geneesheer, deur Louise Prinsloo. Uitgegee deur en pas verskyn by Protea Boekhuis Pretoria. 288 blss. Prys R 160.
Die verskyning van Louise Prinsloo se boek, Lukas, die geliefde geneesheer, is ’n groot letterkundige gebeurtenis vir opbouende leesstof vanuit die godsdienstige bodem. D...more Lukas, die Geliefde Geneesheer - 2010-08-18 Uitgewer Protea Boekhuis. Prys R160. Vekrygbaar by alle toonaangewende boekwinkels. ...more